Skoollied

Hier by Kontiki speel ons graag,
dan kan ons lyfies groei
- dis wat Juffrou sê!
Hier by Kontiki werk ons hard,
ons koppies leer so mooi
dis wat Juffrou wil hê!

Maar o dis darem lekker hier,
Ons knip en plak
en dans van plesier,
Ons verf dat dit so kraak
en kan die mooiste goedjies maak,
Maar by Kontiki
is ons ‘n bietjie
baie lief vir mekaar
en met liefde
word drome waar!

Awesome Image

By Kontiki is elke kleutertjie spesiaal. Elke kindjie se individualiteit en uniekheid word in ag geneem wanneer ons hulle voorberei vir skooltoetrede. Ons graad R-klasse voldoen aan departementele riglyne en volg die CAPS-kurrikulum.

Skoolure

  • Ma - Vr07:00-17:15
  • Sa - SoGesluit
  • SkoolvakansiesGesluit

  Besoek ons Facebookbladsy.

 
 

Kontak ons gerus

U kan ons gedurende skoolure kontak by.

  • Genl. Hertzogstraat 100
    Dan Pienaar, Bloemfontein
  • 051 – 436 3370
  • ontvangs@kontiki.co.za
© 2019 Kontiki Preprimêr. Alle regte voorbehou. Webtuiste deur Utilisoft